Home

Featured Content

Makeup

Lifestyle

Lashes

Hello

Weddings

Online Store

Client Testimonials

What they say

Reinette is the personification of “leave a little glitter wherever you go”!! Her photos are stunning!

Madri Customer

Jy’s Amazing Reinette jou make up het behoorlik gehou en was so stunning ek love jou werk en jou persoonlikheid jy laat mens so gemaklik voel.

Aloha

Beste Make-up artist ooit! Fantastiese werk gedoen. Ons soos modelle laat voel en lyk en my troudag besonders gemaak en seker gemaak die fotos is fantasties. Pragtige amazing mens van binne en buite. Sal haar vir enigiemand aanbeveel. Baie dankie Reinette.

Theresa

Profesioneel, super vriendelik en die beste diens! Dit was sommer pret gewees by jou! En jou grimmering is goals!

Simoné

Reinette is die mooiste mens met die mooiste persoonlikheid dadelik lief geraak vir hierdie mensie . Haar make up is besonders mooi en sy weet presies watser kleure om te gebreuk en wat pas en wat pas nie sy doen als so perfek-my make up het so mooi gelyk!

Jenine

Ek is so in my noppies met hierdie pragtige, energieke dame. mens voel op jou gemak, en binner oomblikke of jy haar al jare lank ken.

Jolene

Die vriendelikste passievolste diens! Jy voel sommer tuis voor haar kamera! Dankie vir mense soos jy!!!

Bernice

Baie dankie vir die ongelooflik mooi fotos, jy’s regtig amazing. Dankie vir al jou moeite van die dag wat jy fotos geneem het tot wanner ons die hele pakket en fotojies gekry het.

Rochelle CEO of SunPark

Jou fotos is nie net fotos nie, dit is WOW, stunning, amazing fotos wat presies tot die laaste ding is wat mens wil hê.

Natishca Manager of AZ

Jy het ‘n hart van goud! Om gou 2 ure by jou te wees vir lashes voel soos’ n paar minute omdat jy net sulke borrelende persoonlikheid het. Ek kan sien jy het ‘n passie vir wat jy doen, deur jou foto’ s en makeup.

Natishca
  • Madri Customer
  • Aloha
  • Theresa
  • Simoné
  • Jenine
  • Jolene
  • Bernice
  • Rochelle CEO of SunPark
  • Natishca Manager of AZ
  • Natishca